
Welkom by die webtuiste van Bergsig Gemeenskapskerk
Januarie 2013
Belofte 2013
Jes 61:6,7
In plaas van julle skande ontvang julle 'n dubbele deel; en in plaas van die smaad sal hulle jubel oor hul deel. Daarom sal hulle in hul land 'n dubbele deel in besit neem, ewige vreugde geniet.
Visie:
Om mense te bemagtig om ‘n impak in die gemeenskap te maak
Missie
:
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige
Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het” -
Mat
28:19
Strategie:
Omgee
Ontwikkelling
Bediening
Gemeenskap
Waardes:
Leef om te lewe: Sluit in jou finansies, werk, ontspanning en gesondheid
Leef om te leef: Sluit in selfontwikkeling, verryking en stokperdjies
Leef om te gee: Gee jouself
Leef om lief te hê: Sluit in jou verhouding met God, jou man/vrou, jou kinders, jou vriende en vyand
Leef om die ewige lewe te beërwe: Om die toets op aarde te slaag
___________________________________________________

Kantoor: 079 882 7316 Epos: gemeenskapskerk@gmail.com
h/v Ivor- & Mignon Laan, Mountain View, Pretoria