Zóé Academy

Zóé Academy is gestasioneerd by Bergsig Gemeenskapskerk en hul strategie om die gemeenskap op te lig en te versterk.  Zóé Academy is ook voltyds betrokke binne die gemeente om hul ervarings met ander te deel en die gemeente op te lei.  Deels word daar ook praktiese middels aangewend om die gemeente te versterk en die bedieninge in die gemeente te ondersteun sodat daar 'n impak in die gemeenskap gemaak kan word.

Missie:

Volg,  Onderrig en Lief hê...Soos Jesus gehad het

Visie:

Om jongmense te onderrig met die fokus op individuele ontwikkeling

Hoe kan jy betrokke raak:

  • As 'n student: Kontak die kerkkantoor of kry 'n aansoekvorm van ons span of laai dit af by ons webtuiste
  • As 'n vriend: Ons benodig:
    • Gebedsgenote - vriende om vir ons te bid en in te tree
    • Zóé Friends - skryf in by ons netwerk van skole, kerke, groepe ens
  • Uitreike: Nooi ons na jou skool, kerk, jeug groep vir programme.  Ons doen ook seminare, opleiding, spanbou asook oorlewingskampe

Volg ons op

facebook                        www.zoe.co.za

Make a Free Website with Yola.